19 “Ek skep die vrug van die lippe.+ Bestendige vrede sal daar wees vir die een wat ver is en vir die een wat naby is”,+ het Jehovah gesê, “en ek sal hom genees.”+
20 en om deur hom alle ander dinge+ weer met homself te versoen+ deur vrede te maak+ deur die bloed+ wat hy aan die folterpaal vergiet het,+ ongeag of hulle die dinge op die aarde of die dinge in die hemele is.