Jesaja 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hoor,+ o hemele, en luister, o aarde, want Jehovah het gespreek: “Kinders het ek grootgemaak en opgevoed,+ maar hulle het teen my in opstand gekom.+ Jesaja 31:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “KEER TERUG+ tot die Een teen wie die kinders van Israel in diepe opstand gekom het.+ Jesaja 59:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Daar was oortreding en ’n verloëning van Jehovah;+ en daar was ’n terugwyking van ons God, woorde van verdrukking en opstand,+ die uitdink en gemompel van leuenagtige woorde uit die hart.+
2 Hoor,+ o hemele, en luister, o aarde, want Jehovah het gespreek: “Kinders het ek grootgemaak en opgevoed,+ maar hulle het teen my in opstand gekom.+
13 Daar was oortreding en ’n verloëning van Jehovah;+ en daar was ’n terugwyking van ons God, woorde van verdrukking en opstand,+ die uitdink en gemompel van leuenagtige woorde uit die hart.+