Deuteronomium 24:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En as die man in die moeilikheid is, mag jy nie met sy pand bed toe gaan nie.+ Esegiël 33:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 en die goddelose die pand teruggee,+ terugbetaal wat geroof is+ en in die insettinge van die lewe wandel deur geen onreg te doen nie,+ sal hy sekerlik bly lewe.+ Hy sal nie sterf nie.
15 en die goddelose die pand teruggee,+ terugbetaal wat geroof is+ en in die insettinge van die lewe wandel deur geen onreg te doen nie,+ sal hy sekerlik bly lewe.+ Hy sal nie sterf nie.