Psalm 37:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hy sal beslis jou regverdigheid te voorskyn laat kom soos die lig,+En jou geregtigheid soos die middag.+ Jesaja 58:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Dan sal jou lig deurbreek net soos die dagbreek;+ en genesing sal gou vir jou uitspruit.+ En jou regverdigheid sal beslis voor jou uit gaan;+ die heerlikheid van Jehovah sal jou agterhoede wees.+
6 En hy sal beslis jou regverdigheid te voorskyn laat kom soos die lig,+En jou geregtigheid soos die middag.+
8 “Dan sal jou lig deurbreek net soos die dagbreek;+ en genesing sal gou vir jou uitspruit.+ En jou regverdigheid sal beslis voor jou uit gaan;+ die heerlikheid van Jehovah sal jou agterhoede wees.+