Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 12:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En by die inwyding+ van die muur van Jerusalem het hulle die Leviete gesoek, om hulle uit al hulle plekke na Jerusalem te bring ten einde ’n inwyding te hou en hulle te verheug, ja, met dankseggings+ en met liedere,+ simbale en snaarinstrumente+ en met harpe.+

  • Jesaja 44:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 wat van Kores+ sê: ‘Hy is my herder, en alles wat my behaag, sal hy ten volle uitvoer’;+ selfs wat ek van Jerusalem sê: ‘Dit sal herbou word’, en van die tempel: ‘Jou fondament sal gelê word.’”+

  • Jeremia 30:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Só het Jehovah gesê: “Kyk, ek versamel die gevangenes van die tente van Jakob,+ en oor sy wonings sal ek my ontferm. En die stad sal op sy puinhoop herbou word;+ en op sy regmatige plek sal die woontoring staan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel