Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 59:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En die waarheid ontbreek,+ en elkeen wat van die kwaad afwyk, word geplunder.+

      En Jehovah het dit gesien, en dit was sleg in sy oë dat daar geen geregtigheid was nie.+

  • Amos 6:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “‘Sal perde op ’n krans hardloop, of sal iemand met beeste daar ploeg? Want julle het geregtigheid in ’n gifplant verander+ en die vrug van regverdigheid in als,

  • Habakuk 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Daarom verloor die wet sy krag en kom die reg nooit te voorskyn nie.+ Omdat die goddelose die regverdige omsingel, daarom kom die reg verdraaid te voorskyn.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel