Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 21:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Toe het twee van die manne, deugniete, ingekom en teenoor hom gaan sit; en die nikswerd manne het voor die volk teen hom, dit wil sê teen Nabot, begin getuig en gesê: “Nabot het God en die koning vervloek!”+ Daarna het hulle hom na die buitewyke van die stad uitgebring en hom met klippe gestenig, sodat hy gesterf het.+

  • Psalm 94:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Sal die troon wat teëspoed veroorsaak, u bondgenoot wees,+

      Terwyl dit moeilikheid deur verordening beraam?+

  • Jesaja 59:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Daar was oortreding en ’n verloëning van Jehovah;+ en daar was ’n terugwyking van ons God, woorde van verdrukking en opstand,+ die uitdink en gemompel van leuenagtige woorde uit die hart.+

  • Hosea 10:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Hulle spreek woorde, deurdat hulle valse ede aflê,+ ’n verbond sluit;+ en die oordeel het uitgespruit soos ’n gifplant in die vore van die oop veld.+

  • Amos 5:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 julle wat geregtigheid in blote als verander+ en wat regverdigheid teen die grond gewerp het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel