Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 49:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Só het Jehovah gesê: “In ’n tyd van welwillendheid het ek jou geantwoord,+ en in ’n dag van redding het ek jou gehelp;+ en ek het jou deurentyd bewaar, sodat ek jou as ’n verbond vir die volk sou kon gee,+ om die land te herstel,+ om die verwoeste erfbesittings weer in besit te laat neem,+

  • Jeremia 31:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 “Want dit is die verbond+ wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal sluit”,+ is die woord van Jehovah. “Ek sal my wet in hulle binneste sit,+ en in hulle hart sal ek dit skryf.+ En ek sal hulle God word, en hulle sal my volk word.”+

  • Romeine 11:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En dit is van my kant die verbond met hulle,+ wanneer ek hulle sondes wegneem.”+

  • Hebreërs 8:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Maar nou het Jesus ’n uitnemender openbare diens verkry, sodat hy ook die middelaar+ van ’n dienooreenkomstig beter verbond is,+ wat wetlik bevestig is op beter beloftes.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel