5 My regverdigheid is naby.+ My redding+ sal beslis uittrek, en my arms sal die volke oordeel.+ Op my sal die eilande hoop,+ en op my arm sal hulle wag.+
12 En weer sê Jesaja: “Daar sal die wortel van Isai wees,+ en daar sal iemand wees wat opstaan om oor nasies te heers;+ op hom sal nasies hulle hoop vestig.”+