Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 36:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Hulle drink tot versadiging toe van die vettigheid van u huis;+

      En van die stroom van u genietinge laat u hulle drink.+

  • Jeremia 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En ek sal vir julle herders gee na my hart,+ en hulle sal julle beslis voed met kennis en insig.+

  • Joël 3:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “En in dié dag sal die berge drup van soet wyn,+ en die heuwels sal vloei van melk, en al die stroombeddings van Juda sal vloei van water. En uit die huis van Jehovah sal ’n fontein uitgaan,+ en dit moet die stroomvallei van die Akasiabome natlei.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel