Jesaja 26:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 In dié dag+ sal hierdie lied+ in die land van Juda+ gesing word: “Ons het ’n sterk stad.+ Hy gee redding as mure en skanse.+ 1 Korintiërs 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 As iemand die tempel van God vernietig, sal God hom vernietig;+ want die tempel van God is heilig,+ en julle is+ daardie tempel.+ Openbaring 19:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Ná hierdie dinge het ek iets gehoor wat soos ’n harde stem van ’n groot menigte in die hemel was.+ Hulle het gesê: “LOOF Jah!+ Die redding+ en die heerlikheid en die mag behoort aan ons God,+
26 In dié dag+ sal hierdie lied+ in die land van Juda+ gesing word: “Ons het ’n sterk stad.+ Hy gee redding as mure en skanse.+
17 As iemand die tempel van God vernietig, sal God hom vernietig;+ want die tempel van God is heilig,+ en julle is+ daardie tempel.+
19 Ná hierdie dinge het ek iets gehoor wat soos ’n harde stem van ’n groot menigte in die hemel was.+ Hulle het gesê: “LOOF Jah!+ Die redding+ en die heerlikheid en die mag behoort aan ons God,+