Jesaja 60:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “Van geweld sal daar nie meer in jou land gehoor word nie, van geen plundering en verbreking binne jou grense nie.+ En jy sal beslis jou mure Redding+ noem en jou poorte Lof. Sagaria 2:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En ek”, is die woord van Jehovah, “sal vir hom ’n muur van vuur rondom word,+ en ’n heerlikheid sal ek in hom word.”’”+
18 “Van geweld sal daar nie meer in jou land gehoor word nie, van geen plundering en verbreking binne jou grense nie.+ En jy sal beslis jou mure Redding+ noem en jou poorte Lof.
5 En ek”, is die woord van Jehovah, “sal vir hom ’n muur van vuur rondom word,+ en ’n heerlikheid sal ek in hom word.”’”+