Eksodus 15:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe het Moses en die kinders van Israel hierdie lied tot Jehovah gesing en die volgende gesê:+ “Laat my tot Jehovah sing, want hy het hoog verhewe geword.+Die perd en sy ruiter het hy in die see gewerp.+ 2 Samuel 22:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En Dawid het die woorde van hierdie lied+ tot Jehovah gespreek op die dag toe Jehovah hom uit die palm van al sy vyande+ en uit Saul se palm verlos het;+ Psalm 146:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Ek sal Jehovah gedurende my lewe loof.+Ek sal my God met melodieë besing solank ek daar is.+ Psalm 150:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Loof hom met welluidende simbale.+Loof hom met galmende simbale.+ Jesaja 12:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Besing Jehovah met melodieë,+ want wat hy gedoen het, is weergaloos.+ Dit word op die hele aarde bekend gemaak.
15 Toe het Moses en die kinders van Israel hierdie lied tot Jehovah gesing en die volgende gesê:+ “Laat my tot Jehovah sing, want hy het hoog verhewe geword.+Die perd en sy ruiter het hy in die see gewerp.+
22 En Dawid het die woorde van hierdie lied+ tot Jehovah gespreek op die dag toe Jehovah hom uit die palm van al sy vyande+ en uit Saul se palm verlos het;+
5 Besing Jehovah met melodieë,+ want wat hy gedoen het, is weergaloos.+ Dit word op die hele aarde bekend gemaak.