Psalm 137:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Dink,+ o Jehovah, met betrekking tot die kinders van Edom,+ aan die dag van Jerusalem,+Hulle wat gesê het: “Lê dit bloot! Lê dit bloot tot op die fondament daarin!”+ Jesaja 34:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “Want in die hemel sal my swaard+ beslis drup. Kyk! Op Edom sal dit afkom,+ en op die volk wat in geregtigheid deur my aan vernietiging+ oorgegee is.
7 Dink,+ o Jehovah, met betrekking tot die kinders van Edom,+ aan die dag van Jerusalem,+Hulle wat gesê het: “Lê dit bloot! Lê dit bloot tot op die fondament daarin!”+
5 “Want in die hemel sal my swaard+ beslis drup. Kyk! Op Edom sal dit afkom,+ en op die volk wat in geregtigheid deur my aan vernietiging+ oorgegee is.