2 Want die verontwaardiging van Jehovah is teen al die nasies,+ en sy woede teen hulle hele leër.+ Hy sal hulle aan vernietiging oorgee; hy sal hulle aan die slagting oorlewer.+
10 En my vyandin sal dit sien, en skaamte sal haar bedek+ wat vir my gesê het: “Waar is hy, Jehovah jou God?”+ My oë sal op haar neersien.+ Nou sal sy ’n plek van vertrapping word, soos die modder van die strate.+