Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 5:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En ek sal dit iets maak wat vernietig is.+ Dit sal nie gesnoei of geskoffel word nie.+ En doringbosse en onkruid sal daarin opkom;+ en ek sal die wolke beveel om geen reën daarop te laat val nie.+

  • Jesaja 32:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Op die grond van my volk kom net dorings, stekelrige struike op,+ want hulle is op al die huise van vreugde, ja, op die besonder uitgelate stad.+

  • Jeremia 4:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Ek het gesien, en kyk! die boord was ’n wildernis, en al die stede daarvan was afgebreek.+ Dit was weens Jehovah, weens sy brandende toorn.

  • Hebreërs 6:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Maar as dit dorings en dissels voortbring, word dit verwerp en is dit na aan vervloeking;+ en die einde daarvan is verbranding.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel