Psalm 24:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Dit is die geslag van dié wat hom soek,Van dié wat u aangesig soek, o God van Jakob.+ Sela. Jesaja 55:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 SOEK Jehovah terwyl hy gevind kan word.+ Roep hom aan terwyl hy naby is.+