Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 59:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “En wat my betref, dit is my verbond met hulle”,+ het Jehovah gesê.

      “My gees wat op jou is+ en my woorde wat ek in jou mond gelê het+—hulle sal nie weggeneem word uit jou mond of uit die mond van jou nageslag of uit die mond van die nageslag van jou nageslag nie”, het Jehovah gesê, “van nou af selfs tot onbepaalde tyd.”+

  • Jesaja 66:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “Want net soos die nuwe hemele+ en die nuwe aarde+ wat ek maak, voor my aangesig bestaan”,+ is die woord van Jehovah, “so sal julle nageslag+ en julle naam bly bestaan.”+

  • Jeremia 32:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 En ek sal hulle een hart+ en een weg gee om my altyd te vrees, hulle ten goede en hulle kinders ná hulle.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel