Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 10:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Laat ons dan nou ’n verbond met ons God sluit+ om al die vrouens en dié wat uit hulle gebore is, weg te stuur+ volgens die raad van Jehovah en van dié wat bewe+ vir die gebod+ van ons God, sodat dit volgens die wet+ gedoen kan word.

  • Jesaja 66:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “En al hierdie dinge het my hand gemaak, sodat dit alles ontstaan het”,+ is die woord van Jehovah. “Op dié een sal ek dan let, op die een wat geteister en verslae van gees is+ en wat vir my woord bewe.+

  • Jeremia 36:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En net toe hulle al die woorde hoor, het hulle mekaar beangs aangekyk; en hulle het vir Barug gesê: “Ons sal vir seker al hierdie woorde aan die koning meedeel.”+

  • Habakuk 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Ek het gehoor, en my buik was in beroering; by die geluid het my lippe gebewe; verrotting het in my gebeente gekom;+ en in my toestand was ek in beroering, sodat ek rustig moes wag op die dag van benoudheid,+ wanneer hy optrek teen die volk,+ om hulle te oorval.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel