Psalm 9:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 BESING Jehovah, wat in Sion woon,+ met melodieë;Verkondig onder die volke sy dade.+ Jesaja 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Juig en jubel, o inwoonster van Sion, want die Heilige van Israel+ is groot in jou midde.” Jesaja 24:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En die volmaan het verleë geword, en die gloeiende son het beskaamd geword,+ want Jehovah van die leërs het koning geword+ op die berg Sion+ en in Jerusalem en voor sy bejaarde manne met heerlikheid.+
23 En die volmaan het verleë geword, en die gloeiende son het beskaamd geword,+ want Jehovah van die leërs het koning geword+ op die berg Sion+ en in Jerusalem en voor sy bejaarde manne met heerlikheid.+