1 Konings 8:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En die priesters+ kon weens die wolk nie staan om hulle diens te doen nie,+ want die heerlikheid+ van Jehovah het die huis van Jehovah gevul.+ Psalm 46:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 God is in die stad;+ dit sal nie wankel nie.+God sal dit help wanneer die oggend aanbreek.+ Jesaja 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Juig en jubel, o inwoonster van Sion, want die Heilige van Israel+ is groot in jou midde.” Miga 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En ek sal die een wat mank was, ’n oorblyfsel maak,+ en die een wat ver verwyderd was, ’n magtige nasie;+ en Jehovah sal as koning oor hulle heers op die berg Sion, van nou af en tot onbepaalde tyd.+ Sagaria 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “Roep hard uit en wees bly, o dogter van Sion;+ want kyk, ek kom,+ en ek sal in jou midde woon”,+ is die woord van Jehovah.
11 En die priesters+ kon weens die wolk nie staan om hulle diens te doen nie,+ want die heerlikheid+ van Jehovah het die huis van Jehovah gevul.+
7 En ek sal die een wat mank was, ’n oorblyfsel maak,+ en die een wat ver verwyderd was, ’n magtige nasie;+ en Jehovah sal as koning oor hulle heers op die berg Sion, van nou af en tot onbepaalde tyd.+
10 “Roep hard uit en wees bly, o dogter van Sion;+ want kyk, ek kom,+ en ek sal in jou midde woon”,+ is die woord van Jehovah.