18En net toe hy klaar met Saul gepraat het, het die siel van Joʹnatan+ aan die siel van Dawid verkleef geraak,+ en Joʹnatan het hom liefgekry soos sy eie siel.+
4 En Dawid het verder vir hom gesê: “Hoe het die saak afgeloop? Vertel my asseblief.” Hierop het hy gesê: “Die manskappe het uit die geveg gevlug, en ook het baie van die manskappe geval sodat hulle gesterf het,+ en selfs Saul+ en sy seun Joʹnatan+ het gesterf.”
7 Maar die koning het medelye gevoel vir Mefiboʹset,+ die seun van Joʹnatan, die seun van Saul, weens die eed+ van Jehovah wat tussen hulle was, tussen Dawid en Joʹnatan, die seun van Saul.