Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 20:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Lewer dan nou die manne uit,+ die deugniete,+ wat in Giʹbea is,+ sodat ons hulle kan doodmaak,+ en laat ons die kwaad uit Israel wegruim.”+ En die kinders van Benjamin wou nie na die stem van hulle broers, die kinders van Israel, luister nie.+

  • Hosea 9:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Hulle het diep betrokke geraak by verwoesting,+ soos in die dae van Giʹbea.+ Hy sal aan hulle oortreding dink;+ hy sal aan hulle sondes aandag skenk.

  • Hosea 10:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Sedert die dae van Giʹbea+ het jy gesondig,+ o Israel. Daar het hulle stilgestaan. In Giʹbea het die oorlog teen die kinders van onregverdigheid hulle nie ingehaal nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel