1 Konings 3:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En die hele Israel het gehoor van die regterlike beslissing+ wat die koning gegee het; en hulle het bevrees geword vir die koning,+ want hulle het gesien dat die wysheid+ van God in hom was om regterlike beslissings uit te voer. Johannes 7:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Hou op om na die uiterlike te oordeel, maar oordeel met ’n regverdige oordeel.”+ Johannes 8:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En as ek wel oordeel, is my oordeel waaragtig, omdat ek nie alleen is nie, maar die Vader wat my gestuur het, met my is.+
28 En die hele Israel het gehoor van die regterlike beslissing+ wat die koning gegee het; en hulle het bevrees geword vir die koning,+ want hulle het gesien dat die wysheid+ van God in hom was om regterlike beslissings uit te voer.
16 En as ek wel oordeel, is my oordeel waaragtig, omdat ek nie alleen is nie, maar die Vader wat my gestuur het, met my is.+