Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 147:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Jehovah bou Jerusalem;+

      Die verstrooides van Israel bring hy bymekaar.+

  • Jesaja 66:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En hulle sal al julle broers uit al die nasies+ as ’n gawe aan Jehovah bring,+ op perde en op waens en op oordekte waens en op muile en op vinnige kameelkoeie,+ na my heilige berg,+ Jerusalem”, het Jehovah gesê, “net soos wanneer die kinders van Israel die gawe in ’n rein houer in die huis van Jehovah bring.”+

  • Obadja 20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En wat die ballinge van hierdie skans+ betref, aan die kinders van Israel sal behoort wat die Kanaäniete+ tot by Sarfat+ besit het. En die ballinge van Jerusalem, wat in Sefaʹrad was, sal die stede van die Negeb in besit neem.+

  • Sagaria 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Kom, Sion!+ Vlug, jy wat by die dogter van Babilon woon.+

  • Matteus 24:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En hy sal sy engele uitstuur met ’n harde trompetgeskal,+ en hulle sal sy uitverkorenes+ bymekaarmaak uit die vier windstreke,+ van die een einde van die hemele af tot die ander einde daarvan.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel