18 Net soos by die verwoesting van Sodom en Gomorʹra en sy naburige stede”,+ het Jehovah gesê, “sal geen mens daar bly nie, en geen mensekind sal as ’n vreemdeling daarin woon nie.+
15 Net soos jy bly was oor die erfdeel van die huis van Israel omdat dit verwoes is, so sal ek met jou maak.+ ’n Verlate woesteny sal jy word, o bergstreek Seïr, ja, die hele Edom, in sy geheel;+ en hulle sal moet weet dat ek Jehovah is.’”+