1 Kronieke 16:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “DANK Jehovah;+ roep sy naam aan,+Maak onder die volke sy dade bekend!+ Psalm 105:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 105 DANK Jehovah, roep sy naam aan,+Maak onder die volke sy handelinge bekend.+ Romeine 10:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want “elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, sal gered word”.+