Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 9:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 BESING Jehovah, wat in Sion woon,+ met melodieë;

      Verkondig onder die volke sy dade.+

  • Psalm 40:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Baie dinge het u gedoen,+

      O Jehovah my God, ja, u wonderlike werke en u gedagtes teenoor ons;+

      Niemand kan met u vergelyk word nie.+

      Sou ek geneig wees om dit te verkondig en daaroor te praat,

      Het dit te talryk geword om te vertel.+

  • Psalm 105:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Sing tot hom, besing hom met melodieë,+

      Oordink al sy wonderlike werke.+

  • Psalm 145:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Geslag na geslag sal u werke prys,+

      En u magtige dade sal hulle verkondig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel