Jeremia 50:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Daarom sal sy jong manne op sy openbare pleine val,+ en selfs al sy krygsmanne sal in dié dag tot swye gebring word”,+ is die woord van Jehovah. Jeremia 51:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “Laat hom wat sy boog trap, nie trap nie.+ En laat niemand in sy pantser opstaan nie. “En julle moet geen medelye met sy jong manne betoon nie.+ Gee sy hele leër aan vernietiging oor.+
30 Daarom sal sy jong manne op sy openbare pleine val,+ en selfs al sy krygsmanne sal in dié dag tot swye gebring word”,+ is die woord van Jehovah.
3 “Laat hom wat sy boog trap, nie trap nie.+ En laat niemand in sy pantser opstaan nie. “En julle moet geen medelye met sy jong manne betoon nie.+ Gee sy hele leër aan vernietiging oor.+