7 Toe het Salomo ’n hoogte gebou+ vir Kamos,+ die walglike+ ding van Moab, op die berg+ wat voor+ Jerusalem was, en vir Molog, die walglike ding van die kinders van Ammon.
27 Uiteindelik het hy sy eersgebore seun geneem wat in sy plek sou regeer en hom as ’n brandoffer op die muur geoffer.+ En daar het groot verontwaardiging teen Israel ontstaan, sodat hulle van hom weggetrek en na hulle land teruggekeer het.
7 Omdat jy op jou werke en op jou skatte vertrou, sal ook jy ingeneem word.+ En Kamos+ sal beslis in ballingskap gaan,+ sy priesters en sy vorste tegelykertyd.+