Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 9:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Só het Jehovah gesê: “Laat die wyse nie met homself spog oor sy wysheid nie,+ en laat die sterke nie met homself spog oor sy sterkte nie.+ Laat die ryke nie met homself spog oor sy rykdom nie.”+

  • Esegiël 7:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “‘Hulle silwer sal hulle op die strate gooi, en hulle goud sal iets afskuweliks word. Nie hulle silwer of hulle goud sal hulle kan verlos in die dag van Jehovah se grimmigheid nie.+ Hulle siel sal hulle nie versadig nie, en hulle ingewande sal hulle nie vul nie, want dit het ’n struikelblok geword wat hulle oortreding veroorsaak.+

  • Hosea 10:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “Julle het goddeloosheid geploeg.+ Onregverdigheid het julle gemaai.+ Julle het die vrug van bedrog geëet,+ want jy het op jou weg vertrou,+ op die menigte van jou sterkes.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel