Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 19:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En hulle het hulle gode aan die vuur oorgegee, omdat hulle geen gode was nie,+ maar die werk van mensehande,+ hout en klip; sodat hulle hulle vernietig het.

  • Psalm 115:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Hulle afgode is silwer en goud,+

      Die handewerk van die mens.+

  • Jeremia 10:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Hulle is soos ’n voëlverskrikker in ’n komkommerland en kan nie praat nie.+ Hulle word vir seker gedra, want hulle kan geen tree gee nie.+ Moenie vir hulle bang wees nie, want hulle kan niks rampspoedigs doen nie en, wat meer is, hulle kan niks goeds doen nie.”+

  • Jeremia 16:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Kan die mens vir hom gode maak wanneer hulle geen gode is nie?+

  • 1 Korintiërs 8:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel