Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En Jehovah sal julle beslis onder die volke verstrooi,+ en van julle sal daar inderdaad min oorbly+ onder die nasies waarheen Jehovah julle sal verdryf.

  • Deuteronomium 24:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “As jy die vrugte van jou olyfboom afslaan, mag jy nie agterna die takke weer deursoek nie. Dit moet daar bly vir die inwonende vreemdeling, vir die vaderlose seun en vir die weduwee.+

  • Rigters 8:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Uiteindelik het hy vir hulle gesê: “Wat het ek dan nou in vergelyking met julle gedoen?+ Is die oesoorblyfsels van Eʹfraim+ nie beter as die druiweoes van Abiëser+ nie?

  • Jesaja 24:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want só sal dit word in die land, onder die volke, soos wanneer die olyfboom afgeslaan word,+ soos wanneer die oesoorblyfsels ingesamel word as die druiweoes tot ’n einde gekom het.+

  • Romeine 9:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En Jesaja roep oor Israel uit: “Al is die getal van die kinders van Israel soos die sand van die see,+ is dit die oorblyfsel wat gered sal word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel