1 Kronieke 16:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 En sê: ‘Red ons, o God van ons redding,+En maak ons bymekaar en verlos ons van die nasies,+Om dank te bring aan u heilige naam,+ om met vreugde tot u lof te spreek.+ Psalm 65:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Met vreesinboesemende dinge sal u ons in regverdigheid antwoord,+O God van ons redding,+Die Vertroue van al die grense van die aarde en dié wat ver weg op die see is.+ Psalm 79:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Help ons, o God van ons redding,+Ter wille van die heerlikheid van u naam;+En verlos ons en bedek ons sondes ter wille van u naam.+ Habakuk 3:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Nogtans sal ek my in Jehovah verheug;+ ek sal bly wees in die God van my redding.+ Openbaring 7:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En hulle hou aan om met ’n harde stem te roep en te sê: “Redding is ons verskuldig aan ons God,+ wat op die troon sit,+ en aan die Lam.”+
35 En sê: ‘Red ons, o God van ons redding,+En maak ons bymekaar en verlos ons van die nasies,+Om dank te bring aan u heilige naam,+ om met vreugde tot u lof te spreek.+
5 Met vreesinboesemende dinge sal u ons in regverdigheid antwoord,+O God van ons redding,+Die Vertroue van al die grense van die aarde en dié wat ver weg op die see is.+
9 Help ons, o God van ons redding,+Ter wille van die heerlikheid van u naam;+En verlos ons en bedek ons sondes ter wille van u naam.+
10 En hulle hou aan om met ’n harde stem te roep en te sê: “Redding is ons verskuldig aan ons God,+ wat op die troon sit,+ en aan die Lam.”+