Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 29:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Die stem van Jehovah is oor die waters;+

      Die glorieryke God+ het gedonder.+

      Jehovah is oor baie waters.+

  • Psalm 65:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Hy stil die gedruis van die seë,+

      Die gedruis van hulle golwe en die gewoel van die volksgroepe.+

  • Openbaring 16:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En die tweede+ het sy bak in die see+ uitgegooi. En dit het bloed geword+ soos van ’n dooie, en elke lewende siel het gesterf, ja, die dinge in die see.+

  • Openbaring 17:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En een van die sewe engele wat die sewe bakke gehad het,+ het gekom en met my gepraat en gesê: “Kom, ek sal jou die oordeel wys oor die groot hoer+ wat op baie waters sit,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel