Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 22:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “Julle mag geen weduwee of vaderlose seun verdruk nie.+

  • Jeremia 5:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Hulle het vet geword;+ hulle het blink geword. Hulle slegtheid het ook geen perke geken nie. Geen regsaak het hulle bepleit nie,+ nie eens die regsaak van die vaderlose seun nie,+ sodat hulle suksesvol kan wees;+ en die reg van die armes het hulle nie opgeneem nie.’”

  • Maleagi 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “En ek sal nader kom na julle toe vir die oordeel,+ en ek sal ’n haastige getuie word+ teen die towenaars+ en teen die egbrekers+ en teen dié wat vals sweer+ en teen dié wat bedrieglik handel met die loon van ’n loonarbeider,+ met die weduwee+ en met die vaderlose seun,+ en dié wat die inwonende vreemdeling wegwys,+ terwyl hulle my nie gevrees het nie”,+ het Jehovah van die leërs gesê.

  • Lukas 18:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Maar daar was ’n weduwee in daardie stad, en sy het aanhoudend na hom toe gegaan+ en gesê: ‘Sorg dat reg aan my geskied ten opsigte van my teenstander in die regsgeding.’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel