Job 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Die tente van die plunderaars is onbesorg,+En dié wat God se woede verwek, het die veiligheidWat behoort aan iemand wat ’n god in sy hand gebring het.+ Psalm 73:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Kyk! Dít is die goddeloses, wat vir onbepaalde tyd gerus is.+Hulle het hulle middele vir lewensonderhoud vermeerder.+ Jeremia 12:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 U is regverdig,+ o Jehovah, wanneer ek my klag by u indien, ja, wanneer ek selfs oor regsake met u praat. Waarom is dit dat die weg van die goddeloses op sukses uitgeloop het,+ dat almal wat verraderlik optree, die onbesorgdes is?
6 Die tente van die plunderaars is onbesorg,+En dié wat God se woede verwek, het die veiligheidWat behoort aan iemand wat ’n god in sy hand gebring het.+
12 Kyk! Dít is die goddeloses, wat vir onbepaalde tyd gerus is.+Hulle het hulle middele vir lewensonderhoud vermeerder.+
12 U is regverdig,+ o Jehovah, wanneer ek my klag by u indien, ja, wanneer ek selfs oor regsake met u praat. Waarom is dit dat die weg van die goddeloses op sukses uitgeloop het,+ dat almal wat verraderlik optree, die onbesorgdes is?