Spreuke 19:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Baie planne is in die hart van ’n man,+ maar die raad van Jehovah sal bly staan.+ Spreuke 21:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Geen wysheid of enige onderskeidingsvermoë of raad kan teen Jehovah standhou nie.+ Jesaja 19:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Die vorste van Soan+ is inderdaad dwaas. Wat die wyses van Farao se raadgewers betref, hulle raad is iets onredeliks.+ Hoe sal julle vir Farao sê: “Ek is die seun van wyse manne, die seun van konings uit die ou tyd”? 1 Korintiërs 3:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En weer: “Jehovah weet dat die redenasies van die wyses vergeefs is.”+
11 Die vorste van Soan+ is inderdaad dwaas. Wat die wyses van Farao se raadgewers betref, hulle raad is iets onredeliks.+ Hoe sal julle vir Farao sê: “Ek is die seun van wyse manne, die seun van konings uit die ou tyd”?