Jesaja 13:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die uitspraak teen Babilon+ wat Jesaja, die seun van Amos,+ in ’n visioen gesien het: Jesaja 13:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Dit sal nooit bewoon word nie,+ ook sal dit nie van geslag tot geslag bly bestaan nie.+ En die Arabier sal daar nie sy tent opslaan nie, en geen herders sal hulle kuddes daar laat lê nie. Jeremia 51:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Die see het oor Babilon opgekom. Deur die veelheid van sy golwe is hy bedek.+
20 Dit sal nooit bewoon word nie,+ ook sal dit nie van geslag tot geslag bly bestaan nie.+ En die Arabier sal daar nie sy tent opslaan nie, en geen herders sal hulle kuddes daar laat lê nie.