Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 51:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Maak skerp die pyle.+ VUL die ronde skilde. Jehovah het die gees van die konings van die Mede opgewek,+ want sy idee is teen Babilon,+ om hom te verwoes. Want dit is die wraak van Jehovah, die wraak vir sy tempel.+

  • Jeremia 51:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Heilig die nasies teen hom, die konings van Medië,+ die goewerneurs en al die onderheersers daarvan en die hele land waaroor elkeen heerskappy voer.

  • Daniël 5:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 “PERES—u koninkryk is verdeel en aan die Mede en die Perse gegee.”+

  • Daniël 8:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “Die ram wat jy gesien het met die twee horings, staan vir die konings van Medië en Persië.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel