Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 11:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Daarna het Tera sy seun Abram geneem en sy kleinseun Lot, die seun van Haran,+ en sy skoondogter Sarai,+ die vrou van sy seun Abram, en hulle het saam met hom uit Ur van die Galdeërs getrek om na die land Kanaän+ te gaan. Na verloop van tyd het hulle by Haran+ gekom en daar gaan woon.

  • Jesaja 13:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En Babilon, die sieraad van die koninkryke,+ die prag van die trots van die Galdeërs,+ sal word soos toe God Sodom en Gomorʹra verwoes het.+

  • Jesaja 47:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 Kom af en gaan sit in die stof,+ o maagdelike dogter van Babilon.+ Gaan sit op die grond waar daar geen troon is nie,+ o dogter van die Galdeërs.+ Want jy sal nie weer deur mense delikaat en verwen genoem word nie.+

  • Habakuk 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want kyk, ek verwek die Galdeërs,+ die vyandige en onstuimige nasie, wat na die uitgestrekte plekke van die aarde trek om woonplekke in besit te neem wat nie aan hom behoort nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel