Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 13:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Want kyk! jy sal swanger wees, en jy sal beslis aan ’n seun geboorte gee, en geen skeermes mag op sy kop kom nie,+ want die kind sal ’n Nasireʹër+ van God word vandat hy die moederskoot verlaat;+ en hy sal die leiding neem om Israel uit die hand van die Filistyne te red.”+

  • Jesaja 45:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 Só het Jehovah vir sy gesalfde,+ vir Kores, gesê, wie se regterhand ek gevat het+ om nasies voor hom te onderwerp,+ sodat ek selfs die heupe van konings kan ontgord; om voor hom die tweevleueldeure oop te maak, sodat die poorte nie gesluit sal wees nie:

  • Romeine 9:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 want toe hulle nog nie gebore was of enigiets goeds of veragteliks beoefen het nie,+ is daar, sodat die voorneme van God met betrekking tot die verkiesing nie van werke sou bly afhang nie maar van die Een wat roep,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel