Psalm 60:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Sodat u geliefdes gered kan word+—Red tog met u regterhand en antwoord ons.+ Jeremia 15:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “En ek het jou ’n versterkte kopermuur vir hierdie volk gemaak;+ en hulle sal beslis teen jou veg, maar hulle sal nie die oorhand oor jou kry nie.+ Want ek is met jou om jou te red en jou te verlos”,+ is die woord van Jehovah.
20 “En ek het jou ’n versterkte kopermuur vir hierdie volk gemaak;+ en hulle sal beslis teen jou veg, maar hulle sal nie die oorhand oor jou kry nie.+ Want ek is met jou om jou te red en jou te verlos”,+ is die woord van Jehovah.