Jesaja 41:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+ Moenie rondkyk nie, want ek is jou God.+ Ek sal jou versterk.+ Ek sal jou werklik help.+ Ek sal jou werklik stewig vashou met my regterhand+ van regverdigheid.’+ Handelinge 18:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 want ek is met jou,+ en geen mens sal jou aanval om jou kwaad aan te doen nie; want ek het baie mense in hierdie stad.”
10 Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+ Moenie rondkyk nie, want ek is jou God.+ Ek sal jou versterk.+ Ek sal jou werklik help.+ Ek sal jou werklik stewig vashou met my regterhand+ van regverdigheid.’+
10 want ek is met jou,+ en geen mens sal jou aanval om jou kwaad aan te doen nie; want ek het baie mense in hierdie stad.”