23 Maar u, o Jehovah, is deeglik bewus van hulle hele plan teen my om my dood te maak.+ Moenie hulle oortreding bedek nie, en moenie dié sonde van hulle voor u uitwis nie; maar laat hulle voor u tot struikeling gebring word.+ Tree teen hulle op in die tyd van u toorn.+