Eksodus 31:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 “Wat jou betref, praat met die kinders van Israel en sê: ‘Veral my sabbatte moet julle hou,+ want dit is ’n teken tussen my en julle in julle geslagte sodat julle kan weet dat ek, Jehovah, julle heilig.+ Esegiël 20:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En my sabbatte het ek ook aan hulle gegee,+ om ’n teken tussen my en hulle te word,+ sodat hulle kan weet dat ek Jehovah is, wat hulle heilig.
13 “Wat jou betref, praat met die kinders van Israel en sê: ‘Veral my sabbatte moet julle hou,+ want dit is ’n teken tussen my en julle in julle geslagte sodat julle kan weet dat ek, Jehovah, julle heilig.+
12 En my sabbatte het ek ook aan hulle gegee,+ om ’n teken tussen my en hulle te word,+ sodat hulle kan weet dat ek Jehovah is, wat hulle heilig.