Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 8:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 “Wanneer u volk Israel voor die vyand verslaan word,+ omdat hulle teen u bly sondig het,+ en hulle inderdaad tot u terugkeer+ en u naam prys+ en tot u bid+ en u om guns versoek in hierdie huis,+

  • Jeremia 7:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: “Maak julle weë en julle handelinge goed, en ek sal julle in hierdie plek laat woon.+

  • Esegiël 18:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “‘Wat dan nou ’n goddelose betref, as hy hom afkeer van al sy sondes wat hy gepleeg het+ en hy al my insettinge onderhou en geregtigheid en regverdigheid beoefen,+ sal hy sekerlik bly lewe. Hy sal nie sterf nie.+

  • Esegiël 33:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Sê vir hulle: ‘“So waar as ek lewe”, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, “ek skep geen behae in die dood van die goddelose nie,+ maar daarin dat ’n goddelose hom van sy weg afkeer+ en bly lewe.+ Keer julle af, keer julle af van julle slegte weë,+ want waarom sou julle sterf, o huis van Israel?”’+

  • Jona 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En die manne van Niʹneve het geloof in God begin stel,+ en hulle het ’n vas uitgeroep en hulle met saklinne beklee,+ van die grootste onder hulle tot selfs die geringste onder hulle.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel