Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 106:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 En dan het hy met betrekking tot hulle aan sy verbond gedink+

      En spyt gevoel ooreenkomstig die oorvloed van sy grootse liefderyke goedhartigheid.+

  • Jeremia 26:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Miskien sal hulle luister en terugkeer, elkeen van sy slegte weg,+ en ek sal moet spyt voel oor die rampspoed wat ek dink om oor hulle te bring weens die slegtheid van hulle handelinge.+

  • Joël 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En skeur julle hart+ en nie julle klere nie;+ en keer terug tot Jehovah julle God, want hy is genadig en barmhartig,+ word nie gou toornig nie+ en is oorvloedig in liefderyke goedhartigheid,+ en hy sal beslis spyt voel oor die rampspoed.+

  • Jona 3:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En die ware God het hulle werke gesien,+ dat hulle hulle van hulle slegte weg afgekeer het;+ en toe het die ware God spyt gevoel+ oor die rampspoed wat hy gesê het hy oor hulle sou bring; en hy het dit nie gebring nie.+

  • Jona 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Hy het derhalwe tot Jehovah gebid en gesê: “Ag, o Jehovah, was ek nie hieroor besorg terwyl ek in my eie land was nie? Daarom het ek vroeër na Tarsis gevlug;+ want ek het geweet dat u ’n genadige en barmhartige God is,+ wat nie gou toornig word nie en oorvloedig is in liefderyke goedhartigheid+ en spyt voel oor die rampspoed.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel