6 Jehovah het ’n swaard; dit sal vol bloed word;+ dit sal besmeer word met die vet, met die bloed van jong ramme en bokramme, met die niervet+ van ramme. Want Jehovah het ’n offerande in Bosra en ’n groot slagting in die land Edom.+
63Wie is dit wat daar uit Edom+ kom, met klere in gloeiende kleure uit Bosra,+ die een wat eervol in sy kleredrag is, wat in die oorvloed van sy krag optrek?
“Ek, die Een wat in regverdigheid spreek,+ die Een wat oorvloedig in reddingskrag is.”+
22 Kyk! Soos ’n arend sal iemand opstyg en neerskiet,+ en hy sal sy vlerke oor Bosra uitsprei;+ en die hart van die sterk manne van Edom sal in dié dag word soos die hart van die vrou wat in barensnood verkeer.”+