Psalm 106:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En hy het op die punt gestaan om te sê dat hulle verdelg moes word,+As Moses, sy uitverkorene, nie daar was nie,Wat voor hom in die gaping gestaan het+Om sy woede af te wend, sodat hy hulle nie sou vernietig nie.+ Esegiël 22:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 “‘En ek het bly soek na ’n man onder hulle wat die klipmuur sou herstel+ en vir die land in die gaping voor my sou staan,+ sodat ek dit nie sou verwoes nie;+ en ek het niemand gevind nie.
23 En hy het op die punt gestaan om te sê dat hulle verdelg moes word,+As Moses, sy uitverkorene, nie daar was nie,Wat voor hom in die gaping gestaan het+Om sy woede af te wend, sodat hy hulle nie sou vernietig nie.+
30 “‘En ek het bly soek na ’n man onder hulle wat die klipmuur sou herstel+ en vir die land in die gaping voor my sou staan,+ sodat ek dit nie sou verwoes nie;+ en ek het niemand gevind nie.